3 padwaardige elektriese karretjies, 11 dae en één groot doel: fondse vir plaasveiligheid insamel! Die Lekkewaan Groen Trek 2026 kom nader, en ons batterye én opgewondenheid is al VOL gelaai! 💚
Volg die avontuur en help ons om ’n verskil te maak. Elke bydrae tel:
https://www.givengain.com/event/groen-trek-2026-10732
#Lekkewaan #GroenTrek2026 #Plaasveiligheid #AgriSecuritas #AgriSA